nav

Van Duyn & Janita Doyer
Tel: 073 160 9748
Email: arkab@lantic.net

Eerstelingsfontein, Belfast
Mpumalanga, South Africa

KARANA ALADDINN 2003
Tehama Rasputin x Hendri El-Shadi
SCID skoon


Aladdinn is een van die ratste perde wat ek nog gesien het!  Hy ry gemaklik en met ywer vorentoe.  Rustig aan die hand en haastig onder saal.

Rasputin bring meer Russiese bloed in ons perde uit ‘n besonderse goeie uithourit en resies agtergrond.  Van sy vullens wys reeds baie belofte op die uithouritbane van die land.

Aladdinn se moederlyn is indrukwekkend met Ladinn wat weer en weer bewys is as produseerder van top uithourit perde uit verskillende moeders en dan Robdon Zingari, en Tuwaisan beide sinoniem met  top presteerders in uithouritte.

Aladdinn se vullens is uitsonderlik mooi, kan mee geskou word, met baie korrekte bouvorm.

www.arkab.co.za | contact