nav

Van Duyn & Janita Doyer
Tel: 073 160 9748
Email: arkab@lantic.net

Eerstelingsfontein, Belfast
Mpumalanga, South Africa

MALPERTHUIS SIEGFRIED  1997
Nourmahal Mustapha x Malperthuis Shadansa
SCID skoon


Nourmahal Mustapha is one of the famous Crabbet stalions of SA.

This remarkable sire was awarded Legion of Merit for his excellent endurance career, at the age of 6, won Fauresmith twice, 1982 in a new record time.

He did not only make his mark in the endurance world,  but also in the showring,  where hy competed to Championship level in the riding, utility and costume classes.  It is not all, he rode away on the notes of Musical Kür with Lynn Kraut, did three phase eventing and won the Arabian race  over 2000m in 1980.

Malperthuis Shadansa is die volsuster van die uiters suksesvolle uithourit perde Malperthuis Hassan (Odendaal) en Malperthuis Gerda ( Johannie Geldenhuis).  Albei perde was talle kere eerste en soms eerste en tweede op dieselfde rit met die bes voorbereide perd toekenning daarby.  Gerda se vullens is ook wenners.

Volgens Tannie de Vos, Siegfried se teler was die kombinasie van Mustapha met Nourmahal Quansa haar beste uithourit perde.

Siegfried het twee 80km  uithouritte voltooi  met Wilhelm  - swaargewig - en hom met entoesiasme aan die taak gewy.  Ons het hom nie baie gery nie want hy is reeds 12 jaar oud en het reeds alles gewys wat ons wou sien!

Sy eerste vullens wys reeds ‘n robuustheid wat ons baie opgewonde maak.

www.arkab.co.za | contact